19 Januarie - Montanapoort.co.za

28 downloads 95 Views 453KB Size Report
19 Jan 2014 ... PRIEMGETALLE. Geagte broeder en suster in ons Here,. Voor ek my aan enige iets waag verklaar ek onomwonde dat ek, eerstens nie kundig ...
Gereformeerde Gemeente PtaMontanapoort 2014-01-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30

NOMMER 18 “Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom aanneemlik is . . . .”

(Rom. 12:1) 12:1)

WELKOM NA DIE SOMERVAKANSIE 2014 N.C. IN DAE EN WEKE EN MAANDE AAN ONS GEGUN. KOM ONS MAAK DIE BESTE GEBRUIK VAN ELKE GELEENTHEID. DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: OGGENDEREDIENS – 10H00

AANDEREDIENS – 19H00

Liturg: Dr. Pieter Heystek

Liturg: Ds. Christo Swanepoel

Voorsang: Lied 190:1,3 Ons verwelkom ds. Christo. Seën en sterkte. ONTMOETINGSDIENS Votum en groetseën Skriflesing: Matteus 13:44-50 Lofsang: Psalm 33:1,5,6 Tema: Jesus leer jou om in die rykdom van Geloofsbelydenis Sy Koningryk te lewe. Sing: Lied 2 en Skrifb. 13-3 Sing: Psalm 47:1,4 VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Psalm 43:3,4 Wet van die Here Skrifb. 10-2 Sing: Lied 241:1,2 Psalm 36:2 WOORDDIENS Gebed van die gemeente Skrifb. 13-3 Skriflesing: Matteus 6:19-21; 25-34 Skriflesing met oop op die preek: Jakobus 4:13-17 Preekteks: Jakobus 4:13-17 (klem op vers 15) Preektema: Afhanklikheid van God bewerk vertroue in die toekoms . . . . . Sing: Psalm 145:10,11 DOOPDIENS Formullier Sing: Psalm 119:4 en Psalm 100:4 DANKDIENS Liefdegawes Sing: Psalm 33:1,5 (Cloete) Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

1

MAAK ‘N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) VAN DIE VOLGENDE: (T.WVAN .V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) ONS VERANTWOORDELIKHEID UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE:

Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. Kom ons gee met dankbaarheid en oorgawe. Die nood is groot.

BY DIE KERKDEURE: 19 JANUARIE : 26 JANUARIE : 2 FEBRUARIE :

Oggend : Bybelverspreiding Oggend : TOPIA Oggend : Hulp in Kerkverband

Aand : GKSA Sustentasie Aand : Evangelisering Aand : Jugbediening

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 19 Januarie

:

26 Januarie

:

2 Februarie

:

KATKISASIE: • •

Oggend Aand Oggend Aand Oggend Aand

: : : : : :

BE1 TR1 TR2 TR3 ZCE ZO1

-

“Laat my lammers wei . . .”

Oudl. Willem Lubbe en Diak. Adelene Lubbe Oudl. Flip vd Walt en Diak. Fransie vd Walt Oudl. Lucas Luus en Diak. Alta Luus Oudl. Ray Strydom en Diak. Michelle vd Walt Oudl. Adriaan v Niekerk en Diak. André Venter Oudl. Jan Bedford en Diak. Retha v Graan

(Joh. 21:15)

Voorskool – Gr. 11 : Opening na die oggenderediens in die kerk. Kinders en hulle ouers/voogde moet teenwoordig wees. Eerste les Gr. 8 - 11: Eerskomende Woensdag Gr. 8 - 17h30-18h00 Gr. 10 - 18h40-19h20

Gr. 9 - 18h00-18h40 Gr. 11 - 19h20-20h00

DR. HEYTEK ONTMOET DIE BELYDENISKLAS EN HULLE OUERS IN DIE KERK. ALMAL MOET ASB TEENWOORDIG WEES.

Katkisasiehandleidings: Voorskools Gr. 1 – 7 Gr. 8 – 10 Gr. 11

: : : :

R50.00 R40.00 R35.00 R40.00

Sit in koevert met kind se naam en van en gee volgende Sondag vir die hulpkategeet.

VISITASIE: Kragtens Art 44 KO ontvang ons DV 4 Februarie visitasie. Indien jy die twee broers wil spreek moet jy met die kerkkantoor skakel.

BELANGRIKE DATUMS:

Voorbereiding: 16 Februarie 2014 Nagmaal: 23 Februarie 2014 Paasnaweek Nagmaal: DV 17 April 2014 om 17h30. Skryf asb die datum op. Hoekom doen ons so? Omdat die Paasnaweek ‘n buitengewone lang naweek is en baie van ons reeds Vrydag wil vertrek om te gaan uitspan. Kom sommer van die werk af. Jou werksklere kan mos kerkklere ook wees!! Feesnaweek: “Montanapoort se feesjaar as Rom 12:1 jaar” (Montanapoort 15 Jaar) 31 Mei en 1 Junie 2014

SPAARBLIKKIES: (KLEINGELD WORD GROOTGELD IN DIE KONINKRYK) Kom ons maak hiervan ‘n reuse sukses. Blikkies is in die Kerkkantoor beskikbaar. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

2

ONTHOU:  Het ons jou selnommer en e-pos adres?  Ons webwerf is ‘n bron van inligting. Gaan besoek die werf: www.montanapoort.co.za Dit is verbruikersvriendelik en alles van belang is daar. Dankie Elize van Wyk, ons webmeerster.

 Die preke van Sondae is ook op die web beskikbaar. Gaan kyk. Jy kan daarna luister as jy op die webwerf ingaan.

 Is jou offergawesake gereël. Teken ‘n debietorder in die kerkkantoor. Dit werk 100%.  Hoe gemaak as jy ‘n CD van die preke wil bestel? − In die voorportaal is ‘n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek. − Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy betaal hom. R20 per CD.

 ONS FLITSBORDE VOOR IN DIE KERKGEBOU: Indien jy iets wil vertoon namens bv. ‘n Diensgroep, dan geld die volgende: − Jou inligting moet voor of op Vrydae deurgegee word aan Marianne Henrico: [email protected] of Carine Vierbergen: [email protected] − Aanbieding moet in Powerpoint 2007 wees. − Indien ‘n musiekstuk gespeel moet word moet jy vooraf (voor of op Woensdag voorafgaande) met Marianne Henrico skakel by [email protected].

DIENSGROEPNUUS: Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord en skakel die sameroeper.

GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Oggend Tee Wanneer: 21 Januarie Tyd: 10h00 Waar: Gemeentekompleks van Montanapoort en Magalieskruin Ons deel die 2014 Jaarprogramme uit. Jy moet dit nie misloop nie.

VROUE VIR CHRISTUS (VVC):

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

3

DOPPERDUIMPIES:

KOINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG (ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR . . . .)

“Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het . . . . . .”

(Matt. 5:3)

WÊRELDVERBAND: Bid vir rus en vrede in Suid-Soedan

KERKVERBAND:  Beroepe: Ontvang • Dr JA Erasmus van Odendaalsrus na Walvisbaai/Swakopmund/Hentiesbaai. • Dr JA Erasmus van Odendaalsrus na Kimberley. Aanvaar • Dr RS Hobyane van Promosa na Teologiese Skool Potchefstroom as professor in Nuwe Testament met opdrag Grieks. • Proponent SN Jooste na Bellville om kragtens KO, art 7 die kerk van die Here onder Engelssprekendes in die groter Kaapstad te vergader. • Dr FP Kruger van Meyerspark na Teologiese Skool Potchefstroom as professor in Praktiese Teologie. • Ds PT Masase van Promosa na Boskop. Bedank • Ds AJ Coetsee van Uitschot na Newcastle. • Dr JA Erasmus van Odendaalsrus na Walvisbaai/Swakopmund/Hentiesbaai. • Dr JA Erasmus van Odendaalsrus na Kimberley. • Ds CA Jansen van Secunda na Koster. • Ds PW Kurpershoek van Middelburg [Tvl] na Rietvallei as medeleraar. • Ds CJ Nagel [jr] van Nylstroom na Walvisbaai/Swakopmund/Hentiesbaai.

 Dink aan die dosente en studente aan die T.S.P. wat eersdaags met klas begin.4  Smeek die Here om kalmte in die gemoed van ds. Cassie en Ina Aucamp na die dood van hulle seun.  Dink aan die personeel van die Admin Buro van die GKSA. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

4

GEMEENTEVERBAND: 

ATTESTATE: Ons verwelkom: Met attes ontvang vanaf: • GK Delmas: Casper Jan-Hendrik en Ester Susanna Erasmus (082 856 7163. • GK Bersig: Maria Magdalena van der Walt (082 533 5083. • GK Nylstroom: Frances van Zyl (083 653 9070. • GK Pta-Brooklyn: Anna Catharina Aletta Jurrius. Ons groet: Met attes vertrek na: • GK Bethal: Corrie en Elsie Nienaber. • GK Linden: Tippie Enslin.



LIDMATE WAT SIEK IS: Neels Horn (083 417 3340); Laetitia van Vreden (082 951 8433) se broer asook haar en br. Ben se swaer; Anita Steyn (082 681 8810) wat in die week mediese toetse ondergaan; CW Hooneberg (072 125 5077 – ma) wat in die hospitaal is. Ons dank die Here vir sy genade; Wiebe vd Laan (082 337 6128) wat laatweek in die hospitaal was vir mediese toetse.

 GELUK:

• Wilhelm en Marlene Hooneberg (072 125 5077) met die doop van Mia. Geluk ook aan die grootouers. • Wynand Steyn (ons skriba) wat van mede professor tot professor bevorder is. Ons is trots op jou! • Al die matrieks van 2013 met hulle 100% slaagsyfer.

 ONS DINK AAN:

• Wynand Steyn en Martin Untiedt wat in die VSA is.

VERJAARSDAE: Januarie: 19 Willem Booysen (072 120 0278 - ma); Riaan van der Merwe (073 233 3278). 21 Charl Enslin (082 829 6293); Johan Gertzen (083 531 7575); Adelene Lubbe (073 148 3247). 23 Nadia Joubert (072 737 9180); Minjon Postmus (072 713 9878). 24 Willie Bosua (082 309 5874); Ben van Vreden (082 553 4957); Tjaart Vorster (082 348 9665). 25 Heinrich du Preez (078 443 4731); Stephan Schoeman (083 576 7742).

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

5

DIE WEEK SE DOEN EN LATE LATE: AFSPRAAK MET DR. PIETER → Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings. → In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142). → Ons bedien u graag. 19 Januarie

:

AANDEREDIENS – Ruildiens met GK Lyttelton

20 Januarie

: :

Katkisasie Diensgroep om 18h00. Al die hulpkategete moet teenwoordig wees. Feeskommittee vergadering om 19h00

21 Januarie

:

Huisbesoek

dr. Pieter

22 Januarie

: :

Katkisasie vir Gr. 8-11 Huisbesoek vanaf 20h00

dr. Pieter dr. Pieter

23 Januarie

:

Huisbesoek

dr. Pieter

Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha (082 781 5733) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag.

GEEN

KOFFIE/TEE VANOGGEND

AANGESIEN DIE MEESTE LIDMATE BY KATKISASIE OPENING IS.

WEL KOFFIE/TEE VOLGENDE SONDAG NA DIE EREDIENS.

KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: [email protected] Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005. Babafonds se bankbesondehede: ABSA; Rekening naam: GK Montanapoort Diakonie; Rekening nommer: 9223033366; Takkode: 632005. Vir meer inligiting - Retha van Graan (082 493 7035)

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

6

PRIEMGETALLE Geagte broeder en suster in ons Here, Voor ek my aan enige iets waag verklaar ek onomwonde dat ek, eerstens nie kundig is of slim probeer wees nie maar in nederigheid net ‘n paar gedagtes met jou wil deel. Verder is ek oop vir kritiek en bewus van ten minste een hoogs kundige wiskundige wat my moontlik kan repudieer. Lees asseblief en maak my nie dadelik as kranksinnig af nie. Ek wil vra dat u die woord priem net ‘n oomblik apart sal hou en eers net saam met my na priemgetalle sal kyk. Priemgetalle so weet ons almal is die getalle wat net deur hulle self en een gedeel kan word. Dit is 1 wat deur 1 gedeel kan word, 3 wat deur 1 en 3 gedeel kan word, 5,7 en so meer. As ons nou 1 langs 1 plaas dan het ons 11, 1 langs 3 plaas dan het ons 13, 1 langs 7 dan het ons 17, almal priemgetalle. Maar wat het dan nou van 5 geword, want 1 voor 5 is 15 en nie meer ‘n priemgetal nie. Kom ons kyk nou eers na priemgetalle want, deur die eeue heen werk, oordink en worstel wetenskaplikes en wiskundiges met hierdie rariteit sonder om ‘n verklaring of oplossing daarvoor te vind, soveel so dat daar beweer word die totale internetstelsel wêreldwyd omvêr gegooi sal word as iemand dit kan verklaar, ontleed of oplos. Kom ons probeer iets met hierdie getalle voorstel wat betekenis mag hê. Laat ons dan nou eers net met 5 klaarmaak. Kom ons stel 5, ‘n priemgetal, voor as Satan wat eers ook ‘n engel in die hemel was voor hy 6 geword het toe hy in opstand teen God gekom het voor hy uit die hemel verban is toe hy 7 wou wees. 6 Is losgelaat en veg wêreldwyd vir volgelinge. Ek wil niks beweer nie, my broeder en suster maar laat dit aan u self oor om te oordeel. So word 6666 as ‘n bepaalde nommer vereer en verbied om ongemagtig gebruik te word. In so ‘n mate dat daar selfs ‘n standbeeld as verering in ander dele van die wêreld vir hierdie ikoon opgerig word. 1 Speel as ons Ewige Almagtige God en Vader so ‘n belangrike rol want daar is net 1 God en Vader. 3 Gedeel deur 1 is 3, God Drie-enig, 3 gedeel deur 3 is 1, God die Vader. 1 Voor 1 is 11, ‘n priemgetal. So ook 1 voor 3 en 1 voor 7. Nou het ons nog 7 die volheidsgetal oor. Die getal wat volmaaktheid voorstel, die sewende hemel en die skepping byvoorbeeld. God skep in ses dae en rus op die sewende dag wat ‘n volmaakte skepping aandui. Moet ek my naaste wat teen my sondig tot 7 keer vergewe? “Nee” se Jesus “tot 70 maal 7 toe”. Volkome! Laat ons nou na die betekenis van die woord priem kyk. Die verklarende woordeboek sê dit beteken onder andere deurboor. Sal dit dan die deurboring van Jesus ons Here vir ons sondes wees? Hoe al hierdie dinge dan ookal sy glo ek dat ons God Drie-enig nie kan ontleed nie en is dit vir ons verborge weggelê tot by die wederkoms wanneer alles geopenbaar sal word.

Herklaas Erasmus

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

7

Preeknota’s Datum:

____________________

Prediker:

____________________

Skriflesing:

____________________

Fokusvers:

____________________

Preektema:

__________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________ “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek . . . . .” (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: ____________________________________________________ Selfoon / Landlyn: ___________________________________ 1. Ek/Ons is ‘n nuwe intrekker(s) en sal ‘n besoek waardeer 2. Ek/Ons is ‘n besoeker(s)/gas(te) en sal ‘n besoek waardeer 3. Ek/Ons wil graag deur ‘n diaken besoek word 4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: _____________________________________________________ Landlyn: _________________________________ Selfoon: _________________________________ Epos: ___________________________________ Werkstelefoon: ___________________________ Datum: ____________________ Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600

8